STUKKEND

Vlerkies flinters

gesny deur iemand anders se splinters

 

Wens ek kon jou stukkie stukkie

aan mekaar las

as my vingers maar so kunstig was

 

dat jy weer kon vlieg

verby ander se afskerming

en die leuens wat hul saggies

in jou ore lieg

 

Tot dat jou eie mond

die waarheid van jou skepping bieg

 

waardevol, wakker, slim

met my God kan ek enige berg klim!

 

Trix Serfontein

 

opgedra aan my slim kind 

(Januarie 2014)

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s