Om die oes in die botsels raak te sien

lente bloeiselDaar is tye wat ons die bome sien bot en bloei maar nooit die vreugde smaak van die oes en ek glo Abba Vader weet van daai tye in ons lewens. Maar elke lente seisoen as die nuwe groen blaartjies begin uitstoot en bloeisels vrug en neut belowe gryp my hart die belofte aan.

Dankie Abba Vader dat U barmhartighede geen einde nie het; hulle is elke môre nuut (Klaagliedere 3:22-23)

Aan U alleen kom AL die eer toe! U is ons troue Voorsiener! 

“Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.

Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.

Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die HERE. “

(Klaagliedere 3:24-26)

 

GLO saam met die lentebloeisels…

O, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie….  Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE!”

(Psalm 27:13-14)

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s