Herfs donderweer

Dik en grou het die wolke in gerol. ‘n Vroeë nag donker met eens  verlangse gerommel wat nou digby kraak en kreun tot die elektrisiteit deur breek wat hemel en aarde verlig. Dis asof almal moet hoor, moet hoor… en dan sag-sag die waterdruppelkoor wat blom, blaar en boom vir n oomblik kom troos.

My geheue gryp die bekoring vas, asem die nat grond reuk in, voel die koel klam bries op my wang… wie weet of dit nie vir oulaas se herfsreën was…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s