KIES

Kies lewe
Kies dit nou

Klankloos klink dit deur my hart
gedagtes, ideës
oomblikke van vreugde
tye van smart

Net as die lig verdonker
en die hemel val
mag die almintige knal
jou pad tydelik verlig

dan wonder ons oor jou glimlag
die skuiling waar bang
ingekerker grynslag
op gister se as

kies lewe
kies dit nou
my roep bly
kies lewe
my roep bly vir jou

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s